top of page

About

I am Artist From Oudtshoorn

Nigel B Goliath het begin toe hy klein was met die Hele ding.

Het begin toe hy in n Drama produksie was toe hy op Laer-Skool 'Protea Primêr' da in speel.

Wa hy die Hof-Rol moes vertolk het van n 'DrugLord' wat so ook n Rapper was.

Maar Nigel B Goliath het nie alles net daar gelos nie

Hy het begin met sy eie Studio by die huis. Alhoewel hy die al die benodige toerustig gehad het nie,Het dit ook nie Nigel gekeer om te bekom wat hy wou word nie.

Paar Jaar later begin hy met sy eie span 'CrazyAddictz' en Hy het toe die studio wat hy wou he.

En Nigel en sy Span maak Groot Waves in hulle Geboorte 'Oudtshoorn' , waar hulle ook die Groot Verhoog Getakel het'Rymklets Van Oos tot Wes'

En Vandag Is NiGeL B Goliath n solo Artist!

Representation
Label

NiGeL Music

Management

Celeste Ilse Goliath

0607344401
 

 

Booking's :

0604885527

0607344401

bottom of page